Meer as 100 mense in brand naby Marseille beseer
MARSEILLE, FRANKRYK. – Minstens 110 mense is beseer in ’n vinnig bewegende veldbrand naby Marseille, Frankyk. Lees ook: Verskeie mense dood weens hittegolf in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,957 op Wednesday 9 July 2025.
MARSEILLE, FRANKRYK. – Minstens 110 mense is beseer in ’n vinnig bewegende veldbrand naby Marseille, Frankyk. Lees ook: Verskeie mense dood weens hittegolf in…
KWAZULU-NATAL. – ’n Vragmotor, gelaai met sakke Tastic-rys, het Dinsdag op die N3 by Van Reenenspas, op die grens tussen KwaZulu-Natal en die Vrystaat,…
KAAPSTAD. – Medelye het ingestroom ná die dood van die eerste vroulike, swart burgemeester van Kaapstad, Theresa Mary Solomon. Lees ook: Kouefront veroorsaak oorstromings…
Verwag verruklike kos, heerlike wyn en drankies, asook fantastiese vermaak by hierdie jaar se Flavour Festival, aangebied deur Beefmaster en Malu Pork! Koop nou…
GAUTENG. – Owerhede waarsku teen die toenemende stort van olie in stormwaterdreine as ’n manier om daarvan ontslae te raak. Hierdie praktyk veroorsaak egter…
VSA. – Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Maandag vir die Amerikaanse president, Donald Trump, gesê hy gaan hom vir ’n Nobel-vredesprys nomineer.…
GAUTENG. – Die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) het terugvoer gegee oor die onttrekking van 13 Volkswagen Tiguan Allspace-voertuie wat tussen 30 April 2019 en 30…
KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n ongeïdentifiseerde man het Dinsdag aan die kus van Umhlanga uitgespoel. KZN VIP Protection Services sê in ‘n sosialemediaplasing…
SPANJE. – Die Spaanse polisie het gesê die sokkerspeler Diogo Jota het glo gejaag net voordat hy en sy broer, Andre Silva, in ’n…
LIMPOPO. – ‘n Jong man (19) en ‘n seun (12) het sedert die begin van die 2025-inisiasieseisoen by twee afsonderlike inisiasieskole in Limpopo gesterf.…