Daily lotto uitslae vir 14 Julie 2025
Boerpot: R500 000 Uitslae: 06, 17, 26, 29, 32 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,962 op Monday 14 July 2025.
Boerpot: R500 000 Uitslae: 06, 17, 26, 29, 32 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
LIVERPOOL, VK. – ’n Kind in Liverpool in die Verenigde Koninkryk is oorlede aan masels. Owerhede van die Alder Hey-kinderhospitaal in Liverpool het gesê…
FRANKRYK. – Die gevangene (20) wat in sy vrygelate selmaat se wasgoedsak ontsnap het, is vandag ná net drie dae van vryheid in hegtenis…
AHMEDABAD. – Twee Indiese vlieënierverenigings het die vlieëniers van Air India-vlug 171 verdedig wat in Junie neergestort het nadat ’n verslag met inligting oor…
VK. – ’n Verslag aangaande die MasterChef-beoordelaar, Gregg Wallace, het bevind 45 uit 83 bewerings teen hom is waar. Lees ook: Franse gevangene ontsnap…
KENTUCKY, VSA. – Twee vroue is dood en twee mans beseer nadat ’n verdagte wat voortvlugtend was ná hy ’n polisiebeampte geskiet het, op…
FRANKRYK. – ’n Franse gevangene (20) wat in die wasgoedsak van sy vrygelate selmaat weggekruip het, is sedert Vrydag, toe die selmaat regmatig vrygelaat…
Maak jou gereed vir ’n dag vol ongelooflike geure, lewendige musiek, heerlike kos en drankies, en pret vir die hele gesin. Dis die kosgeleentheid…
MPUMALANGA. – Die liggaam van ’n vermeende renosterstroper is Saterdag omstreeks 08:30 in die Krugerwildtuin gevind. Daar word vermoed dat hy Vrydagaand omstreeks 21:00…
KAAPSTAD. – Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku watertoevoer in sekere gebiede sal vanaf 14 Julie tot 16 Julie vir beplande…