Polisie ondersoek grafskending by begraafplaas
LIMPOPO. – Die Mphephu-polisie, buite Thohoyandou, het ’n ondersoek geloods ná ’n voorval van grafskending Saterdag by die Mavhunga-dorp se begraafplaas. Kol. Malesela Ledwaba,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,962 op Monday 14 July 2025.
LIMPOPO. – Die Mphephu-polisie, buite Thohoyandou, het ’n ondersoek geloods ná ’n voorval van grafskending Saterdag by die Mavhunga-dorp se begraafplaas. Kol. Malesela Ledwaba,…
GASA. – Tien mense, insluitend ses kinders, is gister dood in ’n Israeliese aanval terwyl hulle gewag het om waterkanne in Gasa vol te…
GAUTENG. – Senzo Mchunu, die polisieminister, is op verpligte betaalde verlof geplaas en ‘n geregtelike kommissie van ondersoek onder leiding van die waarnemende adjunkhoofregter…
GAUTENG. – Mduduzi Trevor Mnisi is deur die Roodepoort-landdroshof R5 000 borg toegestaan nadat Likhona Fose (14) se verminkte liggaam op 1 Junie in…
NOORD-KAAP. – Collin Mhlanga (29) van Zimbabwië is deur die Kimberley-streekhof tot 13 jaar direkte tronkstraf vir strafbare manslag, versuim om bystand ná ‘n…
WES-KAAP. – Kaapstad Internasionale Lughawe is onlangs in die AirHelp Score 2025 as die beste lughawe ter wêreld aangewys. Luidens ‘n verklaring van die…
NOORD-KAAP. – Die polisie in die groter Kimberley-gebied is ten volle voorbereid en op hoë gereedheidsgrondslag om wet en orde te verseker tydens die…
GAUTENG. – Voorbidding word gevra vir Kayla van der Merwe, ‘n gr. 7-leerling van Laerskool Selectionpark in Springs wat moedig teen stadium 3-kanker veg.…
LONDEN. –Die Southend-lughawe in Londen is gesluit nadat ’n vliegtuig Sondag neergestort het kort nadat dit opgestyg het. Lees ook: Kliniek sê kinders wat…
GAUTENG. – Lt.genl. Mzwandile Petros (62), die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) se uitvoerende hoof vir ondernemingsveiligheid en voldoening, is as voorsorgmaatreël geskors hangende die…