Powerball uitslae vir 15 Julie 2025
Boerpotte: Powerball: R71 miljoen PowerballPlus: R9 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 21, 26, 28, 39. Powerball: 06 PowerBall Plus: 01, 12, 16, 41, 50. Powerball: 02.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,963 op Tuesday 15 July 2025.
Boerpotte: Powerball: R71 miljoen PowerballPlus: R9 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 21, 26, 28, 39. Powerball: 06 PowerBall Plus: 01, 12, 16, 41, 50. Powerball: 02.
GAUTENG. – Dr. Kgosi Letlape, ActionSA-parlementslid en lid van die gesondheidsportefeuljekomitee, het Maandag strafregtelike klagtes teen Discovery, Medscheme en GEMS ingedien. Die klagtes behels…
VSA. – Donald Trump, Amerikaanse president, se justisiedepartement het die hoogste hof gevra om Ghislaine Maxwell (nou 63) se appèl af te keur. Lees…
VK. – Die voormalige beoordelaar van MasterChef, Gregg Wallace (60), het gesê hy is “verskriklik jammer vir enige ontsteltenis” wat hy veroorsaak het ná…
VRYSTAAT. – Die departement van landbou het bevestig bek-en-klouseer is op 10 Julie op ‘n kommersiële plaas in die Moqhaka- plaaslike munisipaliteit, in die…
DUITSLAND. – Die verhoor van ’n Duitse dokter (40), wat van 15 gevalle van moord beskuldig word, het gister in Berlyn begin. Lees ook:…
WES-KAAP. -Valerie Enzer (79) se liggaam is gisteroggend (Maandag) omstreeks 09:00 op die stoep van haar huis op ‘n plaas, buite Van Wyksdorp, gekry.…
Dis tyd om jou veertjies te skud, want ons gee ’n GRATIS eksemplaar van Wilde vere deur Hendie Grobbelaar weg! Hoe om in te skryf: 1.…
VRYSTAAT. – Staats- en privaat ambulansdienste in Bloemfontein word deur ernstige uitdagings in die gesig gestaar. Wanneer pasiënte na die Pelonomi Provinsiale Hospitaal vervoer…
WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, het inwoners aangemoedig om deel te neem aan die openbare deelnameproses rakende dié stad se langtermynplan vir…