Mans met geweld na inisiasieskool geneem – verdagtes vandag in hof
LIMPOPO. – Verskeie voorvalle waarin mans glo aangerand en met geweld na ’n inisiasieskool geneem is, het tot die inhegtenisneming van drie verdagtes, insluitend…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,963 op Tuesday 15 July 2025.
LIMPOPO. – Verskeie voorvalle waarin mans glo aangerand en met geweld na ’n inisiasieskool geneem is, het tot die inhegtenisneming van drie verdagtes, insluitend…
INDIЁ. – Die wêreld se oudste marathondeelnemer, Fauja Singh is in die ouderdom van 114 dood nadat hy deur ’n voertuig getref is. Lees…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) beveel om lt.kol. Ralda Breedt tot kolonel te bevorder nadat…
VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gesê hy gaan nog wapens aan Oekraïne beskikbaar maak. Lees ook: Indië beveel lugrederye om brandstofbeheerskakelaars…
MPUMALANGA. – ‘n Man (27) van KwaMhlushwa is deur die Boschfontein-streekhof tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat hy aan drie aanklagte van die verkragting…
INDIЁ. – Die Indiese direkteur-generaal van siviele lugvaart het die land se lugrederye beveel om die brandstofbeheerskakelaars in Boeing-vliegtuie te ondersoek. Lees ook: Indiese…
LONDEN. – Daar was geen oorlewendes nie nadat ’n vliegtuig Sondag by die Southend-lughawe in Londen neergestort het nie. Lees ook: Lughawe gesluit nadat…
GAUTENG. – Drie verdagtes is doodgeskiet en ’n vierde verdagte is sonder enige sigbare beserings deur paramedici dood verklaar toe ‘n skietery Sondag tydens…
NOORD-KAAP. – Sewe verdagtes, insluitend een minderjarige, is Maandag vir beweerde openbare geweld deur polisielede van die openbare orde polisiëringseenheid (OOP) in Kimberley in…
WES-KAAP. – Twee verdagtes, beide 23, is deur speurders van die teen-bende-eenheid in hegtenis geneem nadat vier mense Vrydag in Bishop Lavis doodgeskiet is.…