Daily lotto uitslae vir 24 Julie 2025
Boerpot: R580 000 Uitslae: 10, 14, 27, 29, 31 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,972 op Thursday 24 July 2025.
Boerpot: R580 000 Uitslae: 10, 14, 27, 29, 31 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
FLORIDA, VSA. – Hulk Hogan, oftewel Terry Bollea, het vandag (Donderdag) in die ouderdom van 71 in Clearwater gesterf. Nooddienste is vir ‘n noodoproep…
OOS-KAAP. – Luthando Nomandindi (33) het op 22 Julie 2025 in die Mthatha- gespesialiseerde handelsmisdaadhof op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van…
GAUTENG. – Die departement van binnelandse sake het nou ‘n fasiliteit vir paspoortdienste in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) oopgestel. Dit volg ná die…
GAUTENG. – President Cyril Ramaphosa het op 21 Julie 2025 ‘n regterlike kommissie van ondersoek ingestel na beweerde kriminele gedrag, politieke inmenging en korrupsie…
WES-KAAP. – Opwinding en trots het natuurliefhebbers van die Tuinroete en elders aan die gons gehad toe die bekende Knysna-olifant onlangs op ‘n plaas…
GAUTENG. -‘n Chinese voortvlugtige wat internasionaal gesoek word, is hiedie week deur die Interpol Nasionale Sentrale Buro (NCB) in Pretoria, deel van die polisiediens,…
LIMPOPO. – ‘n Rehabilitasiesentrum-eienaar (30) is in hegtenis geneem nadat ‘n man (29) op 14 Julie aan ernstige beserings in die Mankweng-hospitaal beswyk het.…
NOORD-KAAP. – Thanduxolo Kwindla (38), ’n voormalige polisiekonstabel, is deur die De Aar-streekhof effektief tot agt jaar direkte gevangenisstraf gevonnis nadat hy op vier…
MPUMALANGA. – Muzikayifani Ndwandwe (43), Thubelihle Ndwandwe (29) en Siyabonga Ndwandwe (29) is op 17 Julie deur die Evander-landdroshof tot lewenslange tronkstraf vir ’n…