Altesaam 68 migrante dood en 74 vermis ná boot naby Jemen omslaan
JEMEN. – Altesaam 68 Afrika-migrante is dood en 74 is vermis nadat ’n boot gister naby Jemen omgeslaan het. Lees ook: Vliegtuig gesoek ná…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,983 op Monday 4 August 2025.
JEMEN. – Altesaam 68 Afrika-migrante is dood en 74 is vermis nadat ’n boot gister naby Jemen omgeslaan het. Lees ook: Vliegtuig gesoek ná…
GASA. – Wêreldleiers veroordeel onlangse video’s wat deur Hamas vrygestel is van die gyselaars wat in Oktober 2023 ontvoer is. Lees ook: Vier vrouens…
MPUMALANGA. – ‘n Verdagte (59) is Woensdag in die uitvoering van Operasie Bad Vibes in Standerton in hegtenis geneem. Op die toneel is op…
OOS-KAAP. – ’n Verdagte (30) wat van afpersing beskuldig is, is Saterdag omstreeks 14:00 in Canzibe, Ngqeleni, tydens ‘n skietery met die polisie noodlottig…
AUSTRALIЁ. – ’n Soektog is geloods nadat ’n vlieënier wat oor die Bass Strait tussen Australië en Tasmanië met sy lewensmaat en hulle troetelhond…
LIMPOPO. – ‘n Vrou (20) is in hegtenis geneem nadat ‘n drie maande oue baba Vrydag omstreeks 18:00 in Mundzezi glo deur haar doodgewurg…
VRYSTAAT. – ‘n Bejaarde egpaar, onderskeidelik 81 en 78 jaar oud, is Sondag omstreeks 13:30 oorrompel en beroof nadat hulle van die kerk af…
’n Kouefront sal van vandag in die Wes-Kaap heers en reën aan die suidwestelike kus bring. Reën word vir Dinsdag vir die Wes-Kaap en…
Die nasionale vrouespan se oorwinning Saterdagaand in die Athlone-stadion het nie net die reeks met 1-1 gelykop laat eindig nie, maar die span ook…
In the past 12 months, Metro Police officers: There were also 85 attacks on staff members – up from 73 in the previous year,…