Meisie (5) deur hond aangeval
LIMPOPO. – Avanya Espag (5) van Thabazimbi is op 29 Augustus deur ‘n kruising tussen ‘n bull mastiff en ‘n weimaraner in Thabazimbi aangeval…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,013 op Wednesday 3 September 2025.
LIMPOPO. – Avanya Espag (5) van Thabazimbi is op 29 Augustus deur ‘n kruising tussen ‘n bull mastiff en ‘n weimaraner in Thabazimbi aangeval…
AFGHANISTAN. – ’n Naskok van 5.2 op die Richterskaal het Afghanistan gister getref nadat ’n aardbewing van 6.0 meer as 1 400 mense gedood het…
VK. – ’n Motorfietsryer van Indië wat besig was met ’n reis rondom die wêreld se motorfiets is in die VK gesteel. Lees ook:…
VSA. – Die Amerikaanse huis van verteenwoordigers het 33 295 bladsye van die Jeffrey Epstein-dokumente van die federale ondersoek vrygestel. Lees ook: Jeffrey Epstein-hofdokumente moet…
KWAZULU-NATAL. – ’n Seun (17) het Maandagoggend in ’n dam tussen Monzi en Mtubatuba, landinwaarts van St Lucia, verdrink. Luidens ‘n verklaring deur Craig…
VSA. – Die man wat Donald Trump glo verlede jaar in Suid-Florida by ’n gholfbaan wou doodmaak, het gesê hy gaan homself verteenwoordig. Lees…
ISRAEL. – Israel het 40 000 reserviste opgeroep vir die nuwe militêre operasie om Gasastad oor te neem. Lees ook: Israel keur volledige oorname van…
VRYSTAAT. – ‘n 80-jarige man is in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n wenk ontvang en die liggaam van ‘n jong man op 20…
NOORDWES. – Die Potchefstroom-polisie doen ’n beroep op die gemeenskap om te help met die identifisering van ooggetuies nadat Julian Richard (24) op 28…
GAUTENG. – Mlehalinye Montasi (20) het R6 000 borg gekry en Kgotlhello Mathabathe (19) R3 000. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle Lethabo Mokonyane,…