Vrou se liggaam in Swartbergpas gekry
WES-KAAP. – Die liggaam van ‘n 69-jarige vrou, wat as vermis aangemeld was, is Vrydag omstreeks 12:15 in die Swartbergpas naby Oudtshoorn gekry. Die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,033 op Tuesday 23 September 2025.
WES-KAAP. – Die liggaam van ‘n 69-jarige vrou, wat as vermis aangemeld was, is Vrydag omstreeks 12:15 in die Swartbergpas naby Oudtshoorn gekry. Die…
INTERNASIONAAL. – Supertifoon Ragasa, die sterkste storm hierdie jaar, is op pad na suidelike China nadat dit die Filippyne getref het. Sowat drie mense…
GAUTENG. – AfriForum het gesê hulle sal die EFF se mosie in die parlement om Afrikaner-standbeelde en -gedenktekens te verwyder, teenstaan. Nontando Nolutshungu, die…
KWAZULU-NATAL. – ’n Lewendige handgranaat is Maandagoggend op ’n vullishoop by ’n suikerrietplaas in Blackburn, KwaZulu-Natal, ontdek. Volgens Reaction Unit South Africa (Rusa) is…
Verskeie lande, insluitend die VK, Australië, Kanada, Portugal en Frankryk, het Palestina as ‘n staat erken. Lees ook: Vyf mense dood, insluitend kinders, nadat…
KWAZULU-NATAL. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het bevestig dat die geregtelike doodsondersoek na die verdwyning en dood van Oupa Ronald Madondo afgehandel is. Hy…
GAUTENG. – Die departement van onderwys in die provinsie (GDE) het Maandag bevestig dat hulle kennis dra van Operation Dudula se veldtogte in Soweto.…
VK. – Sewe liefdadigheidsorganisasies het Sarah Ferguson verwyder nadat ‘n e-pos van 2011 aan Jeffrey Epstein waarin sy hom ‘n “’supreme’ friend” noem en…
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 15 persone is vanoggend (Dinsdag) beseer toe ’n bakkie wat skoliere vervoer en ’n motor omstreeks 06:00 in Southstraat, Vryheid, gebots…
VRYSTAAT. – ‘n Beseerde man het Maandag gesterf nadat hy in Bohlokong in ‘n vullisdrom gevind is wat deur ‘n verdagte gesleep is. Paramedici…