Ace Ncobo en vrou se bedrogsaak van R15 m. uitgestel, borgtog verleng
WES-KAAP. – Ace Ncobo, voormalige sokkeradministrateur en Salome, sy vrou, het vandag op aanklagte van bedrog en geldwassery in die Bellville-hof vir kommersiële misdrywe…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,039 op Monday 29 September 2025.
WES-KAAP. – Ace Ncobo, voormalige sokkeradministrateur en Salome, sy vrou, het vandag op aanklagte van bedrog en geldwassery in die Bellville-hof vir kommersiële misdrywe…
WES-KAAP. – Ian Hoggins (55) is deur die Thembalethu-streekhof aan kinderverkragting, seksuele aanranding en die onwettige besit van 124 kinderpornografiese foto’s skuldig bevind en…
OEKRAÏNE. – Vier mense, insluitend ‘n 12-jarige meisie, is in Kijif dood en minstens 70 beseer in ‘n Russiese hommeltuig-en-vuurpylaanval van 12 uur. Sowat…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir swaar donderstorms en moontlike oorstromings vir KwaZulu-Natal vir vandag uitgereik. Lees ook: Verskeie mense dood…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kinderoppasser (35) wat gedurende die naweek vir die beweerde ontvoering van ‘n nege maande oue baba in hegtenis geneem is, verskyn…
MICHIGAN, VSA. – Minstens vyf mense is dood en agt is beseer nadat ‘n gewapende verdagte met ‘n voertuig by ‘n Mormoonse kerk ingery…
LIMPOPO. – Altesaam 13 persone, insluitend ‘n jong meisie van sowat 7 jaar oud, het Sondag in ‘n ongeluk tussen ‘n minibustaxi en twee…
OOS-KAAP. – Julius Malema en sy lyfwag, Adriaan Snyman, is vandag in die Oos-Londen-landdroshof vir die beslissing in die vuurwapensaak wat teen hulle gebring…
GAUTENG. – Badkamers by die OR Tambo Internasionale Lughawe (Ortia) kan weens ‘n tydelike wateronderbreking tans nie ten volle benut word nie. Volgens die…