DA gaan openbare beskermer toe met Prasa-‘miljardrand-skandaal’
GAUTENG. – Die Demokratiese Alliansie (DA) gaan vandag ’n klag teen die passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) vir beweerde wanbesteding van belastinggeld by die nasionale…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,042 op Thursday 2 October 2025.
GAUTENG. – Die Demokratiese Alliansie (DA) gaan vandag ’n klag teen die passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) vir beweerde wanbesteding van belastinggeld by die nasionale…
VSA. – Die baas van Tesla en SpaceX, Elon Musk, het tydelik die eerste persoon in die wêreld geword met ‘n waarde van meer…
KZN. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir gevaarlike wind vir die kusgebied van KwaZulu-Natal vir vandag uitgereik. Lees ook: Amerikaanse…
ISRAEL. – Mandla Mandela, stamhoof van die Mvezo- tradisionele raad en kleinseun van oudpresident Nelson Mandela, is een van die mense wat deur die…
VSA. – Die Withuis het gedreig om federale werkers binne twee dae te begin afdank tydens ‘n regeringsluiting wat gister begin het. Honderdduisende federale…
GAUTENG. – Thabang Makwetla, die voormalige adjunkminister van korrektiewe dienste, het Donderdag op aanklagte ingevolge die Wet op die Voorkoming en Bestryding van Korrupte…
GASA. – Die Global Sumud-flottielje is deur die Israeliese vloot voorgekeer en die aktiviste op die bote, insluitend die klimaatsaktivis Greta Thunberg, is in…
LIMPOPO. – ‘n Beskuldigde (66) het Woensdag op aanklag van verkragting van ‘n kleuter (3) in die Morebeng-landdroshof verskyn. Die beskuldigde is die man…
LIMPOPO. – Mahlangu Johannes Abram (28) is vir die verkragting van ‘n 101-jarige vrou in Zaaiplaas tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy het ook ’n…
INTERNASIONAAL. – Jane Goodall, primatoloog, wêreldwyd bekend vir haar navorsing met sjimpansees en bewusmaking van natuurbewaring, is in die ouderdom van 91 oorlede. Sy…