Verdagte in sinagoge-aanval skakel polisie en sê hy is lojaal aan Isis
MANCHESTER, VK. – Die verdagte wat verlede week ‘n sinagoge in Manchester aangeval het, het die polisie tydens die aanval gebel om te sê…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,049 op Thursday 9 October 2025.
MANCHESTER, VK. – Die verdagte wat verlede week ‘n sinagoge in Manchester aangeval het, het die polisie tydens die aanval gebel om te sê…
OEKRAÏNE. – Oekraïense owerhede het Woensdag bekendgemaak Rusland het oornag een van sy kragaanlegte aangeval. Twee werkers is in die aanval beseer. Die ligging…
WES-KAAP. – Die staat het die George-hooggeregshof versoek om Johan Miana tot lewenslange tronkstraf vir die moord op Maria Karen Ambraal (23), waarvoor hy…
OOS-KAAP. – Die polisie het sy sigbaarheid in Alice verhoog ná die aanhoudende betogings en brand van geboue by die Universiteit van Fort Hare…
Bestel jou vleis vir die braai op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google Play. #beefmaster #braai #ibeef #meatlovers…
GAUTENG. – Waldo Verwey (11) van Casseldale, Springs, wat Donderdagaand deur booswigte in die kop geskiet is en sedertdien vir sy lewe geveg het,…
WES-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het bevestig die N1-Hugenote-tonnel is sedert vanoggend om 06:00 weer vir verkeer oopgestel. Die tonnel was sedert…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir vandag vir donderstorms en moontlike oorstromings in Gauteng uitgereik. Lees ook: Reën vir vandag voorspel…
WES-KAAP. – Qadier Boer (4) is Woensdagmiddag omstreeks 14:30 in Moray Court, Hanover Park, deur ‘n dwaalkoeël getref, toe daar vermoedelik deur bendes in…
EGIPTE. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vanoggend aangekondig Israel en Hamas het oor die eerste fase van sy Gasa-vredevoorstel ingestem en dit…