Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,154 — Thursday 22 January 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,154 op Thursday 22 January 2026.

Misdaad

Skietery by skool dood 2, beseer 2

22 January 2026

OOS-KAAP. – ‘n Dodelike skietvoorval het vanmiddag (Donderdag) by Laerskool Ntabankulu plaasgevind. Twee persone is dood en nog twee is beseer. Luidens ‘n polisieverklaring…

Misdaad

Moordbeskuldigde bly in aanhouding

22 January 2026

WES-KAAP. – Bevan van Druten (53) het Woensdag op ‘n aanklag van moord in die Plettenbergbaai-landdroshof verskyn. Die saak is tot Maandag uitgestel en…