Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,183 — Friday 20 February 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,183 op Friday 20 February 2026.

Nuus

Mynwerkers steeds vasgekeer

20 February 2026

NOORD-KAAP. – Die soektog na vyf mynwerkers wat steeds ondergronds by die Ekapa-myn in Kimberley vasgekeer is, duur voort. Die werkers is sedert ‘n…

Nuus

Jong rugbyspeler se afsterwe betreur

20 February 2026

GAUTENG. – Jude Stewart, ‘n gr. 10-leerling en o.16-rugbyspeler van Helpmekaar Kollege in Johannesburg, is gister (Donderdag) oorlede. Stewart het blykbaar tydens ‘n rugby-oefening…