Israel stem in tot onderhandelinge met Libanon
MIDDE-OOSTE. – Israel het ingestem tot onderhandelinge met Libanon, terwyl sy voortgesette lugaanvalle ’n brose skietstilstand tussen die VSA en Iran in gevaar stel.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,232 op Friday 10 April 2026.
MIDDE-OOSTE. – Israel het ingestem tot onderhandelinge met Libanon, terwyl sy voortgesette lugaanvalle ’n brose skietstilstand tussen die VSA en Iran in gevaar stel.…
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het aanbeveel dat dissiplinêre stappe ingestel word teen twee polisiebeamptes ná ’n ondersoek na beweerde wangedrag wat verband hou met…
KWAZULU-NATAL. – Konst. Luyanda Mgcini Sigwebela van die openbare orde-polisiëringseenheid in KwaZulu-Natal is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis vir strafbare manslag ná die dood…
EGIPTE. – Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het sowat $800 000 (ongeveer R14 miljoen) beskikbaar gestel om Iran se gesondheidstelsel te ondersteun, ná weke van konflik…
WES-KAAP. – Duane Singrew (47) is deur die George-hooggeregshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op sy vrou, Joan Singrew (54), nadat sy…
VRYSTAAT. – Twee verdagtes is in hegtenis geneem ná ’n reeks gewapende rooftogte in Bloemfontein waarin slagoffers deur insittendes van ’n BMW geteiken is.…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man in sy 40’S is vanmiddag (Vrydag) ernstig beseer tydens ’n skietery in die Bayview-gebied en is per helikopter na ’n…
GAUTENG. – Opod verwelkom die instel van dissiplinêre stappe teen twee polisiebeamptes wat glo verbind word aan die moord op 22 April 2022 op…
OOS-KAAP. – Die polisie het ’n groot hoeveelheid dwelms, met ’n beraamde straatwaarde van sowat R2 miljoen, in Cotswold tydens ‘n operasie saam met…
GAUTENG. – “Justice was served ICE cold today!” Hierdie woorde is uit ‘n plasing wat Alysia von Kloëg Woensdag op die Noah’s Story Facebook-blad…