Pous Leo reageer op Trump se kritiek teen hom
VATIKAANSTAD. – Pous Leo XIV sê hy vrees nie die administrasie van president Donald Trump nie, nadat die Amerikaanse president hom skerp op sosiale…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,235 op Monday 13 April 2026.
VATIKAANSTAD. – Pous Leo XIV sê hy vrees nie die administrasie van president Donald Trump nie, nadat die Amerikaanse president hom skerp op sosiale…
GAUTENG. – Dian Marais (18), leerling by HTS John Vorster, is op 30 Maart deur ‘n taxibestuurder, wat glo in Fred Nicholsonstraat in die…
VRYSTAAT. – Nege polisiebeamptes wat Saterdag in hegtenis geneem is, is deur die Bultfontein-landdroshof op borgtog van R3 000 elk vrygelaat. Hulle word aangekla…
GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het besluit om individue te vervolg wat verbind word met nalatigheid in die aanloop tot die Life Esidimeni-sterftes.…
KWAZULU-NATAL. – Juweliersware van sowat R3 miljoen is teruggevind wat Sondag tydens ‘n gewapende roof by ‘n juwelierswinkel in ‘n winkelsentrum in Umhlanga in…
Die nasionale verbruikerskommissie (NVK) het gesondheidsfasiliteite en mediese praktisyns in kennis gestel dat sekere mediese toestelle wat deur Boston Scientific versprei is, herroep word.…
MPUMALANGA. – ‘n Tienerseun (17) van die Wapadrand-boeredansgroep van Pretoria het Saterdag tydens die Boer en Brit-dag op Val, glo weens ‘n elektriese skok,…
GAUTENG. – Ian Cameron, die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, het sy kommer uitgespreek oor die toestand en kapasiteit van die polisie…
INTERNASIONAAL. – Die Australiese eerste minister, Anthony Albanese, het aangekondig agt persone wat tydens die dodelike mesaanval by Bondi Junction ingegryp het om vreemdelinge…
WES-KAAP. – ‘n Polisiekonstabel (31), gestasioneer by Laingsburg-polisiekantoor, is Vrydag vir sy beweerde betrokkenheid by dwelmhandel in die Sentraal-Karoo in hegtenis geneem. Die inhegtenisneming…