Massiewe ysblok stuit honderde klimmers op pad na Everest-kruin
KATMANDOE. – ’n Massiewe ysblok op die roete net bokant die basiskamp van Mount Everest het honderde klimmers en hul plaaslike gidse gedwing om…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,246 op Friday 24 April 2026.
KATMANDOE. – ’n Massiewe ysblok op die roete net bokant die basiskamp van Mount Everest het honderde klimmers en hul plaaslike gidse gedwing om…
GAUTENG. – Lt.genl. Puleng Patricia Dimpane (49) is as die waarnemende nasionale polisiekommissaris aangewys en maak geskiedenis as een van die senior vroueleiers in…
VSA. – Die VSA se departement van justisie het Vrydag aangekondig dat die gebruik van ’n vuurpeloton as ‘n metode vir federale teregstellings oorweeg…
NOORDWES. – Laban Mucwa (53), ’n Ugandese man, is weer in hegtenis geneem vir ‘n beweerde romantiese slenter van sowat R2,1 miljoen. Hy was…
ISLAMABAD. – Die Amerikaanse spesiale gesant, Steve Witkoff, en president Donald Trump se skoonseun, Jared Kushner, is na bewering op pad na Pakistan vir…
PARYS. – Die Franse hoofstad het sy eerste ooit “Modest Fashion Week” aangebied, waar sowat 30 ontwerpers hul versamelings ten toon gestel het. Die…
GAUTENG. – Nege wetstoepassers het vandag (Vrydag) op aanklagte van korrupsie, afpersing en betreding ná hul inhegtenisneming in Gauteng in die Johannesburgse landdroshof verskyn.…
NOORDWES. – Daniël Janse van Rensburg (1) van Brits het op 17 April in ‘n swembad geval. Hy veg tans vir sy lewe in…
Die Isuzu MU-X Onyx is nie goedkoop nie — maar hy probeer ook nie wees nie. Teen omtrent R1 026 800 vir die nuwe…
VRYSTAAT. ‘n Man (23) het vandag (Vrydag) op ‘n aanklag van poging tot moord in die Ladybrand-landdroshof verskyn nadat hy glo sy ouma (59)…