Waarskuwing oor brongiolitis by jong kinders in winter
Brongiolitis kom meer algemeen in die winterseisoen voor en dit kan veral gevaarlik wees vir babas en jong kinders onder twee jaar oud. Hoe…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,246 op Friday 24 April 2026.
Brongiolitis kom meer algemeen in die winterseisoen voor en dit kan veral gevaarlik wees vir babas en jong kinders onder twee jaar oud. Hoe…
Die departement van basiese onderwys het bevestig dat daar geen spesiale skoolvakansie op 28, 29 en 30 April 2026 is nie. Volgens die amptelike…
LIMPOPO. – Dieketseng Mashego, die LUR vir gesondheid in Limpopo, het Donderdag die Letaba-hospitaal besoek waar ‘n vrou (33) van Dzumeri op 22 April…
GAUTENG. – Verdagtes wat glo mense ná banktransaksies teiken, het Donderdag kort voor 13:00 op die radar gekom, waarna een in ‘n skietery dood…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het vyf maande gelede ’n spesiale teenkapingseenheid op die been gebring om die toename in voertuigkapings in Khayelitsha, Macassar,…
Die NWU Skolesportreeks landloop-kompetisie het hierdie jaar weer vir groot opwinding en drama gesorg. Hoërskool Waterkloof het hierdie jaar ‘n besonderse goeie kans gestaan…
The Embassy of Japan in South Africa hosted an event celebrating Olympic javelin champion Haruka Kitaguchi, highlighting women’s excellence and international sporting ties.
Sasol het ’n groot stap geneem in die land se skuif na skoner energie met sy Natref-raffinadery wat die eerste in Afrika geword het…
GAUTENG. – Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag by die Uniegebou aangekondig dat lt.genl. Puleng Dimpane as waarnemende nasionale polisiekommissaris aangestel is. Intussen is genl.…