Skietery in Overport eis man se lewe
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man is dood ná ’n skietery Sondagmiddag omstreeks 13:30 in Crescentstraat, naby East Street-park in die Overport-gebied van Durban. Rapportering dat…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,248 op Sunday 26 April 2026.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man is dood ná ’n skietery Sondagmiddag omstreeks 13:30 in Crescentstraat, naby East Street-park in die Overport-gebied van Durban. Rapportering dat…
WES-KAAP. – ’n 18-jarige meisie en ’n 15-jarige seun het Saterdag by De Bakke-strand in Mosselbaai verdrink, nadat hulle in sterk seestrome beland het.…
VERENIGDE KONINKRYK. – Maggie-May Ann Moody, drie maande oud, is op 9 April ná ’n honde-aanval in Dormanstown, naby Redcar in die Verenigde Koninkryk,…
VSA. – Charlie en Jax Smith (3), oftewel Charlotte en Jackson, het Woensdag in ‘n dam agter hul ma se huis in die Pine…
WES-KAAP. – ’n Beloning van R10 000 word aangebied vir enige inligting wat kan help om die persoon of persone op te spoor wat…
LIMPOPO. – Een van die drieling wat vroeër die week in die Letaba-hospitaal gebore is, het Vrydag weens ernstige asemhalingsprobleme in die neonatale intensiewe…
June Steenkamp, die ma van wyle Reeva Steenkamp, herstel so ná haar beroerte in September 2025 dat sy ‘n nuwe sin kon sê: “This…
WES-KAAP. – Twee jong stappers moes Vrydagaand uit ’n benarde situasie op Duiwelspiek gered word, nadat hulle vir byna vier uur op ‘n smal…
NOORD-KAAP. – Die karoodorpie Middelpos, wat sowat 103 hektaar beslaan, kom eersdaags onder die hamer, wanneer dit deur middel van ‘n aanlyn veiling verkoop…
VSA. – Donald Trump, die Amerkaanse president, moes Saterdagaand vinnig van ‘n gala-geleentheid by die Withuis in Washington DC ontruim word nadat ’n gewapende…