Koninklikes besoek VSA ondanks skietery
INTERNASIONAAL. – Koning Charles III en koningin Camilla het in die VSA aangekom vir ’n vierdaagse staatsbesoek ter viering van die 250ste herdenking van…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,250 op Tuesday 28 April 2026.
INTERNASIONAAL. – Koning Charles III en koningin Camilla het in die VSA aangekom vir ’n vierdaagse staatsbesoek ter viering van die 250ste herdenking van…
OOS-KAAP. – ‘n Vrou (54) wat na bewering ‘n onwettige apteek en mediese praktyk in ‘n woonhuis in Duncan Village in Oos-Londen bedryf het…
GAUTENG. – Julius Mkhanazi, die geskorste Ekurhuleni-metropolisie se adjunkhoof en Kagiso Lerutla, die munisipale bestuurder, is elk R30 000 borg in die Boksburg-landdroshof toegestaan.…
INTERNASIONAAL. – ’n Superluukse jag met bande met Rusland het ondanks die voortgesette blokkade deur die strategies belangrike Straat van Hormoes gevaar, volgens mariene…
Mimi Coertse, Suid-Afrika se primadonna en beroemdste sopraan, het Maandagaand in die ouderdom van 93 in haar slaap gesterf. Meer besonderhede is nie bekend…
NOORDWES. – Sergio en Marlene Gomes van Totobola Butchery in Mahikeng is Vrydagaand tydens ‘n rooftog deur ses verdagtes op hulle sakeperseel geskiet. Gen.maj.…
Daar is goeie redes waarom slangvangers die publiek waarsku om nooit ‘n slang op te tel nie, selfs al lyk dit dood. Slangvanger Nick…
GAUTENG. – Die Gautengse departement van gesondheid doen ’n dringende beroep op ouers en versorgers om hul kinders se inentings op datum te hou,…
GAUTENG. – ‘n Nederlandse burger, onderweg na Londen, is Sondagoggend op OR Tambo Internasionale lughawe in hegtenis geneem, glo met 60 kg khat in…
GAUTENG. – ‘n Brasiliaanse burger is Sondagmiddag deur die polisie by OR Tambo Internasionale lughawe in hegtenis geneem. Kokaïen met ‘n geraamde straatwaarde van…