Moordverdagtes in hof nadat vrou se liggaam in bosse ontdek is
NOORDWES. – Corné Engelbrecht (22) en Roelien Hattingh (34) het Woensdag op ‘n moordklag in die Rustenburg-landdroshof verskyn. Dit kom nadat Santie Bothma (54)…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,267 op Friday 15 May 2026.
NOORDWES. – Corné Engelbrecht (22) en Roelien Hattingh (34) het Woensdag op ‘n moordklag in die Rustenburg-landdroshof verskyn. Dit kom nadat Santie Bothma (54)…
NOORDWES. – Vyf Mexikane, twee Mosambiekers, een Zimbabwiër en drie Suid-Afrikaners het vanoggend op aanklagte van dwelmvervaardiging, die onwettige besit van edelmetale, die onwettige…
The DA has called for an independent forensic investigation after the Department of Correctional Services admitted to approving contracts with allegedly exorbitant food prices.
GAUTENG. – Die saak teen lt.genl. Dumisani Khumalo, die Misdaadintelligensie-hoof en ses ander beskuldigdes is tot 3 September uitgestel. Dit is uitgestel sodat die…
Die Nasionale Loterykommissie (NLK) en die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) het ’n ooreenkoms onderteken om hul samewerking te verbeter en verbruikers beter te beskerm, veral…
The DA in Ngwathe has launched a petition for a permanent SASSA office in Parys after residents were left waiting outside in poor conditions…
KWAZULU-NATAL. – ’n Verhoor-afwagtende man (29) wat reeds in Gauteng in aanhouding was, verskyn vandag vir die moord op Inkosi Sphamandla Khumalo en sy…
Elke jaar op 17 Mei is dit Wêreld- Hipertensiedag, wat deel vorm van Hipertensie-bewustheidsmaand, ‘n herinnering dat hoë bloeddruk — al voel jy hoe…
KWAZULU-NATAL. – ’n Twaalf-jarige seun, in graad 3 in Laerskool Parkgate, is Donderdagmiddag dood by ’n woning in Neptunelaan, Rietrivier, aangetref. ’n Baba is…
GAUTENG. – Drie speurders verbonde aan die Pretoria Wes-polisiekantoor is Donderdag in ‘n geheime operasie (undercover) van die Nasionale Teen-Korrupsie-ondersoekeenheid in hegtenis geneem. Die…