Honderde skoolvervoer-voertuie van die pad gehaal
In die eerste kwartaal van die jaar is altesaam 1 324 skoolvervoer-voertuie met gebreke landwyd deur owerhede van die pad verwyder. Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC)…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,290 op Sunday 7 June 2026.
In die eerste kwartaal van die jaar is altesaam 1 324 skoolvervoer-voertuie met gebreke landwyd deur owerhede van die pad verwyder. Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC)…
Dit is ‘n vraag wat al die afgelope paar maande aan my knaag. Sedert die vrystelling van die fliek The Age of Disclosure verlede…
VRYSTAAT. – ’n 47-jarige polisiebeampte het glo vanoggend vroeg vyf mense geskiet. Drie mense is dood en twee beseer voordat die lid homself na…
VRYSTAAT. – Sechaba Silence Maseli (29) en Sammy Pakiso Paint (38) is swaar gevonnis nadat hulle skuldig gepleit het op aanklagte van ‘n gewelddadige…
LIMPOPO. – Thelma Siphugu Ntanganedzeni (27) het Vrydag in die Tshilwavhusiku-landdroshof verskyn nadat sy in hegtenis geneem is in verband met die dood van…
LIMPOPO. – Polokwane-munisipaliteit het bevestig dat menslike oorskot by een van sy munisipale begraafplase ontdek is. Die voorval is onmiddellik by die polisie aangemeld.…
Die DA sê die eens moderne Algoa Park-polisiekantoor se enkelkwartiere in Gqeberha het verval in ’n onaanvaarbare en onbewoonbare toestand. Volgens die party is…
Navorsers van die Universiteit van Cambridge het met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) ’n nuwe metode ontwikkel om entstof te ontwerp. Dié entstof kan…
WES-KAAP. – Die dierewelsynsvereniging van Suid-Afrika se inspeksiespan is Vrydagmiddag vir bystand ontbied vir ’n ponie wat ’n karretjie vanaf Hanover Park na Kenilworth…
Padongelukke bly een van die grootste oorsake van onnatuurlike sterftes in Suid-Afrika, met jong mense tussen 20 en 39 jaar wat die swaarste getref…