Betoog Dinsdag vreedsaam en binne die wet – Ramaphosa
President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners wat aan Dinsdag se beplande betogings teen ongedokumenteerde immigrasie gaan deelneem, gemaan om dit vreedsaam en binne die raamwerk…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,312 op Monday 29 June 2026.
President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners wat aan Dinsdag se beplande betogings teen ongedokumenteerde immigrasie gaan deelneem, gemaan om dit vreedsaam en binne die raamwerk…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het Sondag begin om groot getalle Zimbabwiërs wat tans buite hul land se konsulaat in Distrik Ses saamtrek, na…
WES-KAAP. – Action Society het ‘n beroep op moontlike slagoffers van Achmat Alexander of die sogenaamde “Paarl-fotoverkragter” gedoen om na vore te kom terwyl…
LIMPOPO. – ‘n Sersant (52), verbonde aan Soshanguve-polisie in Gauteng, het na bewering Saterdag twee familielede doodgeskiet en nog twee gewond. Tydens ‘n poging…
WES-KAAP. – ‘n Emosionele soektog van 11 dae lank op Tafelberg het Donderdogoggend ‘n gelukkige einde gehad toe Pepper, ‘n klein terriër, veilig met…
GAUTENG. – ‘n Suid-Afrikaanse vrou (23) is Vrydag by die OR Tambo Internasionale Lughawe, vanwaar sy onderweg was na Tokio, in hegtenis geneem toe…
NOORDWES. – ‘n Plaaseienaar is ‘n skulderkenningsboete van R250 000 opgelê nadat die polisie in die Vorstershoop-polisiëringsgebied 23 vermeende ongedokumenteerde buitelandse burgers aangekeer het.…
GAUTENG. – Die polisie het ‘n hoëvlak-ondersoek van stapel gestuur ná die poging tot moord op genl.maj. Feroz Khan, wat Sondagaand in 3de Laan…
Moet jy straf vir swak punte? Nee. Hoekom belonings die brein laat leer en straf net kortisol en stres aanjaag, verduidelik Stefanie.