Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,373 — Saturday 29 August 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,373 op Saturday 29 August 2026.

Weer

Kouefront vir volgende week voorspel

29 August 2026

Gure weersomstandighede met moontlike swaar reën, sterk winde, hael en sneeu word vir volgende week vir dele van Suid-Afrika voorspel. Meteoroloog Annette Botha van…

Gesondheid

Masels neem landwyd toe, sê Nios

29 August 2026

Suid-Afrika het sedert die begin van 2026 ’n toename in maselsgevalle aangeteken, met 3 891 laboratoriumbevestigde gevalle wat teen 16 Augustus landwyd aangemeld is.…