Voormalige dwelmslaaf word saam met dogtertjie gedoop

Lees ook :

Foto: LiG

JP Pienaar (37), voorman-assistent op die plaas Buitenverwacht naby Robertson in die Wes-Kaap, was verslaaf aan dwelms en het onwettig perlemoen gesmokkel. Sy lewe was van kleintyd af hard en ongenaakbaar.

Die keerpunt in sy lewe het gekom toe hy sy vrou, Lizelle (31) ontmoet het. Vandag het hulle ‘n eenjarige dogtertjie, Johane en hy onlangs saam met haar gedoop.

Hier vertel hy sy storie aan LiG.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief