Kyk vanaand na die supermaan, dis eers weer in 2037 te sien

Lees ook :

Kyk vanaand na die supermaan, dis eers weer in 2037 hier
Kyk vanaand na die supermaan, dis eers weer in 2037 hier fotokrediet: Canva

Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke

‘n Skaars supermaan, wat eers weer in 2037 sal plaasvind, sal vanaand te sien wees.

Dit sal ‘n supermaan én blou maan wees, ‘n kombinasie wat so skaars is dat dit so lank as 20 jaar kan neem voor dit weer verskyn. Dit is die agste volmaan van die jaar en is die Vredesmaan gedoop.

Die maan sal vanaand baie nader aan die Aarde as gewoonlik wees.

Bronne: SA People, RTE, The Citizen

Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief