Aardbewing van 6.8 tref Tibet, nege mense dood

Lees ook :

6.8-aardbewing tref Tibet, nege mense dood fotokrediet: Canva

Lees ook: Aardbewings tref Ethiopië

TIBET. – Nege mense is dood na ‘n aardbewing, wat ‘n sterkte van 6.8 op die Richterskaal aangeteken het, Tibet vanoggend (Dinsdag) getref het.

Verskeie geboue en winkels is in die aardbewing beskadig. Naskokke het Nepal en Indië getref. Die aardbewing het ‘n episentriese diepte van 10 km gehad.

Die oorledenes was van Shigatse, die dorp van die Panchen Lama wat een van die belangrikste figure in die Tibettaanse Boeddhisme is. Panchen Lama is tweede in spirituele outoriteit onder die Dalai Lama.

Bronne: DW – South Africa, CNN, ABC News

Lees ook: Aardbewings tref Ethiopië

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief