KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle MEDA RHODA VAN DER WESTHUIZEN
Identiteitsnommer: 810420 0174 08 6
’n Meerjarige, geskeide vrou wat gewoon het te Sanddroomstraat 7, Kathu
Datum van afsterwe: 03 November 2020
Boedelnommer: 1091/2025
Meesterskantoor: Kimberley
Datum van publikasie: 15 Augustus 2025
Krediteure en debiteure wat vorderings teen die boedel het en/of geld aan die boedel verskuldig is, word hiermee versoek om sodanige vorderings in te dien en hul skulde te vereffen by die betrokke eksekuteur binne 30 (DERTIG) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.
Eksekuteur / Gemagtigde Agent:
F. Engelbrecht
Engelsman Magabane Ing.
Bishops Court, Biskoplaan 9
Labram, Kimberley, 8301
(Verwysing: VAN2329/0001/F. Engelbrecht/jvdm)












