Een persoon dood ná aardbewing in Turkye

Lees ook :

Een persoon dood ná aardbewing in Turkye fotokrediet: X

BALIKESIR, TURKYE. – Een persoon is dood en 29 mense is beseer ná ’n aardbewing van 6.1 gisteraand Balikesir in Turkye getref het.

Lees ook: Vulkaan in Rusland bars uit vir eerste keer in 600 jaar

’n Vrou (81) is dood kort nadat sy lewend uit rommel van ’n gebou in Sindirgi gered is. 16 geboue, insluitend twee moskees, het tydens die aardbewing ineengestort.

Die Turkse rampbestuuragentskap het gesê die aardbewing is so ver as Istanboel gevoel.

Turkye sit op die kruising van drie groot tektoniese plate, wat gereelde aardbewings tot gevolg het.

Bronne: BBC, CBC, The Independent

Lees ook: Vulkaan in Rusland bars uit vir eerste keer in 600 jaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief