Veelvuldige miëloom – moenie hierdie simptome ignoreer nie
Dikwels vermom as normale verouderingstoestande, kan die diagnose van veelvuldige miëloom (MM) aanvanklik ontwikkel sonder sigbare simptome, wat tot ’n vertraging in behandeling lei.…
Dikwels vermom as normale verouderingstoestande, kan die diagnose van veelvuldige miëloom (MM) aanvanklik ontwikkel sonder sigbare simptome, wat tot ’n vertraging in behandeling lei.…
LIMPOPO. – Twee voertuie, ‘n minibus en ‘n bakkie, het op 3 April buite Lebowakgomo in Limpopo, reg van voor teen mekaar gebots. Die…
PRETORIA. – Die dood van ’n bekende figuur in die Pretoriase mediese kringe word tans as ’n moordondersoek hanteer nadat sy liggaam Vrydagoggend in…
Werkloosheid is Suid-Afrika se grootste probleem en dra by tot die land se misdaadsyfer. Ralph Freese, lid van die Aspen Global Leadership Network en…
Die voorstel vir ’n verhoogde Capetrain beloof ’n vervoerstelsel wat die toeris, dagwerker, student en inwoner bevoordeel. “Die Capetrain-netwerk kan Kaapstad se ekonomie ’n…
Ter herdenking van Wêreldoutismedag het die minister in die presidensie vir vroue, jeug en persone met gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, ’n memorandum van Autism Matters…
Heinz Winckler, en sy vrou, Aletté, het onlangs onder die publieke soeklig gekom na ’n stelling dat oorgewig kerkleiers vir hul gemeentes preek terwyl…
HEIDEDAL. – Die Vrystaatse anti-korrupsie-ondersoekeenheid is vasberade om korrupsie en professionele wangedrag binne sy geledere uit te roei en het drie lede met dagvaardings…
F1 en sy beheerliggaam, Fédération Internationale de l’Automobile (FIA), het aangekondig dat die Grand Prix-wedrenne in Bahrein en Saoedi-Arabië nie in April sal plaasvind…
Menopouse is ’n hormonale oorgang wat die hele liggaam beïnvloed. Hormone speel ’n belangrike rol in energievlakke, metabolisme, gemoed, slaapsiklusse, glukosevlakke, bloeddruk en fertiliteit.…