Historiese Artemis II-sending verloop glad
WASHINGTON. – Nasa het bevestig dat die Artemis II-sending om die maan glad verloop. Vier ruimtevaarders is tans op ‘n historiese reis om die…
WASHINGTON. – Nasa het bevestig dat die Artemis II-sending om die maan glad verloop. Vier ruimtevaarders is tans op ‘n historiese reis om die…
Die ontwikkeling van die voormalige De Mond-karavaanpark in Hermanus staan tans dormant weens ’n voortgesette saak in die Hooggeregshof. Ná ‘n mededingende tenderproses in…
TUINROETE WES-KAAP. – Die direkteur van openbare vervolging het die adjunkburgemeester van Bitou-munisipaliteit, Nokuzola Kolwapi, formeel aangekla. Dit volg nadat ’n video in Desember…
MUSINA. – 16 ongedokumenteerde Zimbabwiese burgers is in ‘n padblokkade op die N1 naby Bloemfontein vasgetrek. Dit volg nadat ’n bus vanaf Zimbabwe na…
KAAPSTAD. – Die voormalige Claremont-krieketklubkolwer, Tristan Perez, is op ’n aanklag van moord in hegtenis geneem. Perez is op 23 Maart 2026 in hegtenis…
AMERIKA. – Die Amerikaanse vegvlieënier wat vroeër die naweek in ‘n F15-E oor Iran neergeskiet is, is beseer, maar sal ten volle herstel, sê…
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) het tydens ‘n mediakonferensie hulle nuwe kommisaris, Ngobani Johnstone Makhubu, bekend gestel. Die mediakonferensie is deur die inkomstediens se huidige…
Inwoners van Overstrand-munisipaliteit mag SMS-boodskappe ontvang van die diensverskaffer Ultimate Traffic Solutions (UTS) rakende onbetaalde verkeersboetes, soos byvoorbeeld: “OVERSTRAND TRAFFIC: Hi [naam], jou Eerste…
BELFAST. – ’n Vrou en twee minderjariges, vermoedelik haar kinders, is gister op die N4-tolpad tussen Machadodorp en Belfast dood toe hulle omstreeks 16:00…
Die Stad Kaapstad het aangekondig dat die Slag van Muizenberg-terrein in Heritage Western Cape (HWC) se provinsiale staatskoerant gelys, en as ’n Provinsiale Erfenisterrein…