Suid-Afrikaanse ekonomie haal asem
Verbruikers kan moontlik uitsien na ekonomiese verligting namate laer brandstofpryse help om inflasie af te dwing. Volgens ekonomiese bronne kan hierdie “driedubbele verligting” die…
Verbruikers kan moontlik uitsien na ekonomiese verligting namate laer brandstofpryse help om inflasie af te dwing. Volgens ekonomiese bronne kan hierdie “driedubbele verligting” die…
Nadat verskeie Afrikaners hul werk bedank en al hul besittings verkoop het om as vlugtelinge na die VSA te verhuis, is hulle deur die…
SOWETO. – Twee mans is in hegtenis geneem nadat die Johannesburgse Metropolisiediens (JMPD) op twee emmers met menslike organe in Soweto afgekom het. Luidens…
MDANTSANE – ʼn Geregtelike doodsondersoek in die Mdantsane-streekhof het bevind dat daar genoegsame prima facie-getuienis in die Enyobeni-taverne-tragedie is om verskeie partye strafregtelik te vervolg.…
Suid-Afrika se sportwêreld het die skielike dood van twee jong sportsterre met skok verneem. Bafana Bafana-speler Jayden Adams (25) is Saterdag, kort ná sy…
THESSALONIKA. – ’n Ryanair-vliegtuig moes Vrydag kort ná opstyging ’n noodlanding doen nadat ’n venster “losgekom” het. Lees ook: Ryanair-vliegtuig verloor beheer tydens landing…
Die grootste 10 km-wedloop op Afrika-bodem, die Absa RUN YOUR CITY DURBAN 10K, vind Sondag 12 Julie 2026 in Durban plaas. Die mans mik…
PALM RIDGE. – Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) verwelkom die gevangenisstraf opgelê aan mnr. André Claude Dickoumba-De-Diguela. Lees ook: 6 individue in visier oor beweerde…
Transnet Port Terminals (TPT) het by die Nasionale Tesourie aansoek gedoen om sewe maatskappye te swartlys weens ernstige onetiese en onwettige gedrag. Volgens Transnet…
JOHANNESBURG. – Meer as 120 vermeende onwettige mynwerkers is Vrydag in hegtenis geneem. Lees ook – Twee ‘onwettige mynwerkers’ dood ná skietery met polisie…