Dis winter in Namakwaland!
Laasweek het ek nog met my waaier aan geslaap om die muskiete weg te hou, en ewe skielik is daai vervang met ‘n warmkombers…
Laasweek het ek nog met my waaier aan geslaap om die muskiete weg te hou, en ewe skielik is daai vervang met ‘n warmkombers…
Dustin Poirier word die ongekroonde kampioen van die UFC genoem. Luister na Bert en Schalk wat sy kanse rakende die naweek se geveg bespreek.
As jy die naam Usain Bolt hoor, kan ek raai dat die eerste ding waaraan jy dink, is dat dit die vinnigste man in…
KYK: Conor McGregor is nou ‘n eienaar van ‘Bare Knuckle Fighting Championship’ Saterdagaand by die Kingdom-arena in Saoedi-Arabië is ‘n geskiedkundige gebeurtenis ervaar waarvan…
Hierdie Ier is nie net ‘n goeie vegter nie, maar ook ‘n uitstekende sakeman. Bert en Schalla bespreek sy nuutste inkoop by BKFC, sowel…
‘n Baie bekende en omstrede kliniese sielkundige, Jordan Peterson, sê dit baie mooi: “Die perfekte verhouding moet lang periodes van vrede hê, onderbreek deur…
Canelo Álvarez meet hierdie naweek kragte met die onoorwonne Jaime Munguia. Beide Meksikaners het ‘n baie opwindende vegstyl en ons behoort vuurwerke binne en…
Was jy al ooit in ‘n situasie waar jy iemand van iets probeer oortuig, maar hulle wil nie luister nie? Dis eintlik ‘n dom…
Bert & Schalla bespreek die skokkende boksgeveg tussen Ryan Garcia en Devin Haney wat die naweek plaasgevind het. Hulle raak ook aan die eerste…
Bert en Schalla gesels lekker oor die naweek se gevegte in hulle Afrikaanse potgooi wat eie in sy soort is! Lees ook: Hierdie naweek…