KYK: Gaan Jake Paul dalk sy Moses die naweek teen Mike Perry teëkom?
Voormalige Disney-ster en suksesvolle YouTuber, Jake Paul, is nou ‘n professionele bokser met ‘n rekord van 9-1 met 6 uitklophoue. Hy klim Sondagoggend vroeg…
Voormalige Disney-ster en suksesvolle YouTuber, Jake Paul, is nou ‘n professionele bokser met ‘n rekord van 9-1 met 6 uitklophoue. Hy klim Sondagoggend vroeg…
RUBRIEK. – Sondagoggend vroeg, toegedraai in ‘n kombers voor die TV, kyk ek ‘n romcom op Netflix. Die leë pak van die chips lê…
RUBRIEK: Ek sal met jou eerlik wees, die afgelope twee weke was maar ‘n rowwe tyd in my lewe. Hulle sê mos dat wanneer…
Alhoewel die datum vasgemaak is vir 16 September op die Mexikaanse onafhanklikheidsdag, is daar nog nie duidelikheid oor sy volgende opponent nie. Twee name…
Vroeër hierdie week het ons eie Dricus du Plessis Australië toe gevlieg om hul voormalige kampioen nie met vuiste nie, maar met woorde in…
Nadat MMA-aanhangers vir drie jaar uitgesien het na Conor McGregor se terugkeer na die oktogoon, is hulle drome verpletter toe hy twee weke voor…
Ek sal nou nie sê ek is die fluksste of mees konsekwente mens op aarde nie, maar wat ek wel van myself geleer het,…
Een van SA se topboksers, die talentvolle Roarke Knapp, veg vanaand teen die taai Meksikaan Jorge Garcia Perez, wat nog nooit in sy professionele…
Ons het mos in Suid-Afrika ‘n paar sêgoed – sommiges baie oulik en waar en ander – wel, nie juis nie. Die een is:…
Deontay Wilder was eens op ‘n tyd die mees gevreesde bokser onder die swaargewigte met ‘n 100% uitklophourekord. Hierdie naweek was moontlik sy laaste…