Internasionale yshokkie: SA val net-net vas teen Mexiko
Die 2026 IIHF Wêreld Yshokkie Kampioenskap Afdeling III Groep A het Maandag (13 April) amptelik in Kaapstad afgeskop, met spanne van regoor die wêreld…
Die 2026 IIHF Wêreld Yshokkie Kampioenskap Afdeling III Groep A het Maandag (13 April) amptelik in Kaapstad afgeskop, met spanne van regoor die wêreld…
Tydens die onlangse Toyota SASAPD Nasionale Kampioenskappe, aangebied deur die South African Sports Association for the Physically Disabled, het die swem items baie belangstelling…
Die 2026 Toyota SASAPD Nasionale Kampioenskappe wat van 27–31 Maart in Stellenbosch plaasgevind het, het van die land se beste para-atlete bymekaar gebring vir…
Die 2026 Toyota SASAPD Nasionale Kampioenskappe vind van 27–31 Maart in Stellenbosch plaas en bring van die land se beste para-atlete bymekaar vir ’n…
Die Varsitybeker het in die voorlaaste rondte weereens opwindende rugby opgelewer toe die FNB Maties tuis gespeel het teen die punte voorlopers, FNB NWU…
Die Universiteit Stellenbosch (Maties) se vrouespan het Vrydag ’n moeilike middag beleef toe hulle oortuigend geklop is deur die Universiteit van die Wes-Kaap (UWC)…
Die Suid-Afrikaanse dames-yshokkiespan het met trots na Suid-Afrika teruggekeer nadat hulle ’n bronsmedalje in ’n internasionale toernooi in Estonia verower het. Ses lande het…
Tydens rondte 4 van die gewilde universiteite reeks, het die Universiteit Kaapstad se Ikeys die Universiteit van Johannesburg met ‘n allemintige 87 teenoor 28…
Vroue Varsity Beker skop af Die 2026 Varsity beker vir vroue het 6 Maart afgeskop met die Stellenbosch Maties, wat teen Fort Hare Universiteit…
FNB Maties het Maandagaand vergoed vir hul nederlaag van verlede week teen FNB Shimlas en FNB UJ met 39-19 verslaan. Voor ’n volgepakte Danie…