Yshokkie: Pretoria ontneem Kaapstad van kroon
Die nasionale Superliga yshokkie toernooi het Maandagaand by Grandwest Kaapstad op ‘n hoë noot ten einde geloop. Die twee spanne in die finale rondte…
Die nasionale Superliga yshokkie toernooi het Maandagaand by Grandwest Kaapstad op ‘n hoë noot ten einde geloop. Die twee spanne in die finale rondte…
Kaapstad se Internasionale Vlieërfees het die afgelope naweek by die Youngsfield militêre basis, gesorg vir ‘n skouspelagtige vertoning van plaaslike en internasionale deelnemers. ‘n…
PAARL. – Op 10 Oktober het Suid-Afrika ‘n merkwaardige dag gevier met twee groot mylpale in die geskiedenis van Afrikaans. Dit was presies 200…
Erasmus: “Wen herstel ons momentum, maar die taak om Nieu Zeeland 2 maal te klop bly onveranderd. Springbok-afrigter Rassie Erasmus het die oorwinning oor…
Die Springbokke het die Wallabies met 30-22 verslaan (halftyd 20-10) in hul Castle Lager Rugbykampioenskap wedstryd op ‘n koue Saterdagaand in Kaapstad. Die Suid-Afrikaners…
In ‘n drieë fees het, Suid-Afrika se o18 Bokkies, Saterdag 11 drieë aangeteken om Engeland by Paarl Gimnasium te oorrompel. Die gashere het voortgebou…
Die twee Suid-Afrikaanse onder-18 spanne is gereed vir hul laaste wedstryde van die o18 Internasionale Reeks Saterdag in Paarl. Weereens het die afrigters verskeie…
SA o 18 Bokkies het Dinsdag op die plaas by Boland Landbou, drie drieë voor rustyd gedruk. Ierland, wat die SA o18 ‘A’ span…
Die twee Suid-Afrikaanse o18 spanne (SA o18 en SA o18 ‘A’) toon grootskaalse verskuiwings vir hul tweede rondte wedstryde in die o18 Internasionale Reeks,…
Die jaarlikse internasionale o.18 rugby-reeks in Suid-Afrika het Vrydag in Kaapstad begin. Deelnemende lande is, Suid-Afrika, Engeland, Ierland, Georgië, en Frankryk Die eerste ronde…