Bok-vroue speel All Black-ondersteuners stil in Kaapstad
Die nasionale vrouespan se oorwinning Saterdagaand in die Athlone-stadion het nie net die reeks met 1-1 gelykop laat eindig nie, maar die span ook…
Die nasionale vrouespan se oorwinning Saterdagaand in die Athlone-stadion het nie net die reeks met 1-1 gelykop laat eindig nie, maar die span ook…
‘n Skouspelagtige vlug deur ‘n Qatar Airways Boeing 777-300 het die Qatar Airways Beker stylvol ge-open. Pas nadat die die laaste note van Nkosi…
Die Springbokke het die Barbarians Saterdag met 54-7 oorweldig om die Qatar Airways-beker vir die derde keer te wen. Op ‘n sopnat DHL Stadion…
Die Universiteit Kaapstad Ikeys is Maandagaand in die Danie Craven-stadion as Varsitybeker-kampioene gekroon in die eindstryd teen Stellenbosch se Maties. Die Ikeys het met…
KAAPSTAD – Die Springbok-vrouesewes het duur betaal vir ‘n gebrek aan dissipline toe hulle Saterdag in die eindstryd van die Wêreldrugby-HSBC-sewes-uitdaagtoernooi in Kaapstad met…
Die derde ronde van die Varsitybeker 2024 het ‘n opwindende reeks wedstryde opgelewer, met ‘n kykfees van 12 drieë in Bloemfontein as een van…
KAAPSTAD. – Kaapstad het die afgelope naweek die Nasionale Rasieleier Kampioenskappe (South African Majorette & Cheerleader Association – SAMCA) aangebied. Hierdie sport, wat lankal…
Lees ook: Passievolle judoka kwalifiseer vir 2de Olimpiese Spele Geronay Michaela Whitebooi, (oor wie Nuusflits vroeër berig het) het onderneem om haar ondersteuners te…
Suid-Afrika het die o.18 Internasionale Reeks op ‘n hoë noot afgesluit deur Engeland met 39-14 kaf te draf. Die laaste twee wedstryde van die…
Suid-Afrika se o.18-rugbyspan het Vrydag in hulle eerste wedstryd van die toernooi gespeel. Die Bokkies het ‘n goeie vertoning gelewer om Ierland 38-26 te…