Koninklikes besoek VSA ondanks skietery
INTERNASIONAAL. – Koning Charles III en koningin Camilla het in die VSA aangekom vir ’n vierdaagse staatsbesoek ter viering van die 250ste herdenking van…
INTERNASIONAAL. – Koning Charles III en koningin Camilla het in die VSA aangekom vir ’n vierdaagse staatsbesoek ter viering van die 250ste herdenking van…
INTERNASIONAAL. – ’n Superluukse jag met bande met Rusland het ondanks die voortgesette blokkade deur die strategies belangrike Straat van Hormoes gevaar, volgens mariene…
WASHINGTON / ISLAMABAD. – Die Amerikaanse president Donald Trump het ’n beplande reis van sy gesante na Pakistan gekanselleer, omrede daar “te veel tyd…
INTERNASIONAAL. – Dit is vanjaar 40 jaar sedert die kernramp op 26 April 1986 by die Tsjernobil-kernkragsentrale die wêreld geskok het. In die vroeë…
KATMANDOE. – ’n Massiewe ysblok op die roete net bokant die basiskamp van Mount Everest het honderde klimmers en hul plaaslike gidse gedwing om…
ISLAMABAD. – Die Amerikaanse spesiale gesant, Steve Witkoff, en president Donald Trump se skoonseun, Jared Kushner, is na bewering op pad na Pakistan vir…
PARYS. – Die Franse hoofstad het sy eerste ooit “Modest Fashion Week” aangebied, waar sowat 30 ontwerpers hul versamelings ten toon gestel het. Die…
DENEMARKE. – Minstens 17 mense is beseer, van wie vier in ’n kritieke toestand verkeer, nadat twee plaaslike treine reg van voor teen mekaar…
DUBAI. – Iran het Woensdag op ’n houerskip in die Straat van Hormoes losgebrand, wat weer die risiko’s vir kommersiële skepe in een van…
VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het op Truth Social aangekondig dat die skietstilstand met Iran, wat Woensdagaand sou verstryk, verleng word. Volgens…