Britse koningshuis gedenk ontslape koningin se 100ste verjaardag
LONDEN. – Die Britse koninklike familie bring vandag hulde aan wat die 100ste verjaardag van wyle koningin Elizabeth II sou wees, met die bekendmaking…
LONDEN. – Die Britse koninklike familie bring vandag hulde aan wat die 100ste verjaardag van wyle koningin Elizabeth II sou wees, met die bekendmaking…
TOKIO. – Amptenare in Japan het gewaarsku dat die risiko van ’n “reuse”-aardbewing in die komende week toegeneem het nadat ’n aardbewing van 7.7…
SHREVEPORT, VSA. – Agt kinders is dood en twee volwassenes gewond in ’n massaskietery wat deur polisie as ’n “huishoudelike geweld-insident” beskryf word. Volgens…
TEHERAN. – Iran het ’n nuwe ronde vredesgesprekke met die VSA verwerp, het die land se staatsnuusagentskap Sondag berig, slegs ure nadat die Amerikaanse…
INTERNASIONAAL. – Iran het aangekondig dat hy die Straat van Hormoes weer gesluit het, en sê die besluit is ’n reaksie op ’n voortgesette…
INTERNASIONAAL. – Iran se minister van buitelandse sake het aangekondig dat skepe vrylik deur die Straat van Hormoes sal kan beweeg vir die duur…
INTERNASIONAAL. – ’n Reddingsbaadjie wat deur ’n oorlewende van die RMS Titanic-ramp gedra is, gaan dié naweek opgeveil word in wat as ’n “een-in-’n-leeftyd”-geleentheid…
STOCKHOLM. – Die Sweedse regering bevorder ’n hernieude fokus op fisiese boeke, papier en penne in klaskamers in ’n poging om dalende geletterdheidsvlakke om…
TURKYE. – ’n Veertienjarige leerling het nege mense doodgeskiet en nog 13 beseer in ’n skoolskietery in die suidelike provinsie Kahramanmaras, het owerhede bevestig.…
ADELAIDE. – Die eerste persoon in Australië wat ingevolge nuwe deepfake-wetgewing aangekla is, het skuld in die Adelaide-landdroshof erken. Volgens die ABC het William…