Man en vrou se koeëldeurspekte liggame in voertuig gevind
'n Man en vrou, op wie daar met 'n hoë kaliber vuurwapen geskiet is, se liggame is in 'n bakkie gevind.
'n Man en vrou, op wie daar met 'n hoë kaliber vuurwapen geskiet is, se liggame is in 'n bakkie gevind.
'n Onherkenbare verkoolde liggaam is in 'n uitgebrande voertuig gevind.
Drie kinders het Maandagaand gesterf toe hul huis gebrand het.
Beskuldigdes wat kind ontvoer, verkrag, vermoor en losprys eis, gevonnis.
Vyf beweerde transitorowers is tydens 'n skietery met die polisie in die Vrystaat vasgetrek.
'n Man is Sondag in sy huis op 'n kleinhowe op Warmbad op die Springbokvlakte beroof.
'n Man wat glo 'n vyfjarige meisie wou verkrag, is deur die polisie vasgetrek.
Twee mans is gister in 'n voertuig in Meyerton geskiet. Een is dood en een beseer.
Die verdagtes het glo die valkluis met plofstof gedetoneer waarna 'n onbekende bedrag kontant en sigarette gebuit is.
Kol. Katlego sê die inhegtenisneming van 'n derde verdagte sal volg.