Onderwyseres se liggaam langs drafpaadjie gevind
'n Onderwyseres wat gaan draf het se liggaam is langs 'n drafpaadjie gelate gevind.
'n Onderwyseres wat gaan draf het se liggaam is langs 'n drafpaadjie gelate gevind.
'n Pa wat glo sy jong kind aangerand het, is in hegtenis geneem en sal in die landdroshof verskyn.
Drie mans het Sondagoggend vroeg in die Wilgerivier verdrink.
'n Tragedie is Sondagmiddag afgeweer toe 'n kleuterseun van 'n swembad se bodem gered is.
Die polisie waarsku die publiek om nie gevlekte banknote in ontvangs te neem nie.
Vuurwapens is Saterdagoggend tydens 'n inbraak by 'n plaasnhuis in Makhado gesteel.
'n Pasgebore babameisie is deur twee tienerseuns langs die pad gevind.
Colesberg-blitspatrollie het 'n vermeende daggahandelaar op 'n ongelukstoneel vasgetrek.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Moulana (42), oftewel ‘n Moslem-geleerde, is Vrydagmiddag dood in ‘n moskee in Old Main-weg in Ottawa aangetref. Reaction Unit South Africa…
'n Vermiste kleuter is Saterdagaand veilig in 'n huis opgespoor.