Ma vir ‘kinderverwaarlosing’ in hegtenis na sy baba vir meer as week los
'n Ma is deur die polisie in hegtenis geneem nadat sy glo haar baba in die sorg van haar gestremde rolstoelgebonde kêrel gelos het.
'n Ma is deur die polisie in hegtenis geneem nadat sy glo haar baba in die sorg van haar gestremde rolstoelgebonde kêrel gelos het.
LIMPOPO. – Drie verdagtes is Dinsdag omstreeks 20:00 op ‘n plaas in Mussina vir beweerde roof in hegtenis geneem. Hulle het aanvanklik glo met…
'n Pedofiel wat kinders tussen 2019 en 2021 aan pornografiese materiaal en seksuele dade blootgestel het, is tot direkte tronkstraf gevonnis.
'n Onderwyser wat deur 19 aanklagte van seksuele aard in die gesig gestaar word, bly in aanhouding.
Die tiener was sedert 28 September vermis, waarna sy liggaam op 'n onwettige lewendige elektriese verbinding gevind is.
Die DBV sê hulle het verskeie oproepe in dié verband ontvang, maar het ten spyte van soektogte nog nie 'n leeu opgespoor nie.
'n Voetgangerbrug oor 'n treinspoor het met twee voetgangers daarop meegegee.
In die video wat op sosiale media versprei word, kan 'n bakleiery waarin 'n vrou gestamp word, gesien word.
Skollie oftewel die bekende akteur George Ballot het gesterf.
Dickason het 'n brief aan ondersteuners geskryf om hulle te bedank en ook teddiebere gewys wat haar vermoorde dogters verteenwoordig.