Kyk: Buitelandse burger in voertuig doodgeskiet
Volgens die polisie het 'n motorfietsryer na bewering langs die slagoffer gestop en verskeie skote op hom geskiet.
Volgens die polisie het 'n motorfietsryer na bewering langs die slagoffer gestop en verskeie skote op hom geskiet.
Hier is 'n hartroerende boodskap aan ouers vir wanneer kinders die huis verlaat het.
'n Agtjarige wat gister in die branders by Noetziestrand verdwyn het, word steeds gesoek.
Die polisie in Noordwes is bekommerd oor die verspreiding van 'n pamflet oor 'n optog wat gereël word wat sê niks word aan landelike…
Die motorfietsryer wou glo 'n skielike U-draai maak toe hy deur 'n voertuig getref is.
'n Sekuriteitsbeampte is dood en nog twee beseer tydens 'n transitorooftog vanoggend in KZN.
'n Koplose liggaam met die kop in 'n geskenksak bo-op die liggaam is in Mitchell's Plein gevind.
Die ma van twee jong dogters is na bewering deur haar kêrel doodgeskiet, waarna hy glo selfdood gepleeg het.
In 'n video-opname kan gesien word hoe 'n brooddief sy gesteelde items verloor.
Drie persone is ernstig en 13 ander gering beseer toe drie voertuie gebots het.