Man kry 10 jaar tronkstraf ná 4 dae van geweld
NOORD-KAAP. – Royal Luthando Witbooi (20) is deur die Springbok-streekhof tot 10 jaar effektiewe tronkstraf gevonnis nadat ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan is.…
NOORD-KAAP. – Royal Luthando Witbooi (20) is deur die Springbok-streekhof tot 10 jaar effektiewe tronkstraf gevonnis nadat ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan is.…
Kuberkenners waarsku dat ’n toename in bedrog voorkom waar misbruikers WhatsApp-verifikasiekodes bekom om toegang tot gebruikers se rekeninge te kry. Die aanvaller versoek ’n…
NOORD-KAAP. – Chris Blaauw (19) is deur die Petrusville-streekhof, sittend op De Aar, tot 20 jaar direkte tronkstraf gevonnis vir die moord op Deon…
NOORDWES. -Twee verdagtes is Maandag in hegtenis geneem toe die polisie se Valke ‘n R100-miljoen dwelmlaboratorium met dwelms in Makapanstad tot niet gemaak het.…
SAULSVILLE. – Die polisie is op soek na drie verdagtes in verband met ‘n massaskietery in Saulsville op Saterdag. Lees ook: 11 dood in…
KAAPSTAD. – Volgens die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie is die vervanging van water- en rioolpype op datum. Lees ook: Kaapstad…
LIMPOPO. – ‘n Sersant (40), verbonde aan die Mopani-distrikskantoor, het Maandag in die vroeë oggendure ‘n konstabel (31) by Ritavi-polisiekantoor doodgeskiet, voordat hy homself…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor moontlike motorongelukke, gevaarlike weerlig, hael en oorstromings in KwaZulu-Natal en dele van die Oos-Kaap. Lees ook: Dodetal styg…
GAUTENG. – Die Burgerlugvaartowerheid van Suid-Afrika (Sacaa) het ’n waarskuwing uitgereik nadat ’n toename in algemene lugvaartongelukke die afgelope maande waargeneem is. Die owerheid…
KALIFORNIЁ, VSA. – ‘n Pa (54) het Saterdag verdrink nadat hy sy seun (7) se kop bo water gehou het nadat die kajak waarin…