Ja, jy hét reg gehoor – brandstofprys reggestel ná berekeningsfout
Die departement van mineraal- en petroleumhulpbronne het ‘n regstelling uitgereik nadat ‘n fout met die nuwe brandstofpryse gemaak is voordat die aanpassings vandag in…
Ekonomiese nuus, beleid, markte en ekonomiese ontwikkelings.
Die departement van mineraal- en petroleumhulpbronne het ‘n regstelling uitgereik nadat ‘n fout met die nuwe brandstofpryse gemaak is voordat die aanpassings vandag in…
Suid-Afrikaners staan van 6 Mei af voor ‘n skerp styging in brandstofpryse, met petrol wat R3.27 per liter duurder word en diesel wat met…
Suid-Afrika behaal 95,12% in 'n ICAO-oudit en staan nou 8ste op die wêreldranglys vir lugvaartveiligheid en eerste in Afrika.
Suid-Afrikaners se gunsteling-tydverdryf, die braai, raak al duurder soos druk op verbruikers toeneem. Die jongste braai-indeks wys dat pryse van braaibestanddele tussen Maart en…
OVERSTRAND. – Die openbare hersieningstydperk vir die publiek se kommentaar oor die voorgestelde Eskom-kernkragstasie van tot 5200 MW is tot 25 Mei 2026 verleng.…
Die instel van ‘n nul-tarief op wynuitvoere na China is met groot entoesiasme deur die Suid-Afrikaanse wynbedryf verwelkom. Die nuwe reëling, die “Early Harvest…
BEIJING. – Met nuwe reëls wat op 1 Mei in werking getree het, mag hommeltuie nie meer sonder goedkeuring in die stad gekoop, vervoer…
OVERSTRAND. – Na ’n opname deur die Toerismedepartement van die Overstrand-munisipaliteit is dit duidelik dat nie-toerismebesighede kommer oor groei het. Ekonomiese vertroue bly relatief…
Sasol het ’n groot stap geneem in die land se skuif na skoner energie met sy Natref-raffinadery wat die eerste in Afrika geword het…
John Steenhuisen, die minister van landbou, het aangekondig dat ’n eerste besending van twee miljoen entstofdosisse teen bek-en-klouseer van Turkye af in Suid-Afrika aangekom…