Hiëna byt KNP-werker in haar kamer
Die werknemer was glo aan die slaap in 'n woningseenheid vir personeel toe sy aan die arm gebyt is.
Nuus en stories oor diere, natuur en troeteldiere.
Die werknemer was glo aan die slaap in 'n woningseenheid vir personeel toe sy aan die arm gebyt is.
Die universiteit het gesê die werker se kollegas kon hom nie red nie, want hy was reeds noodlottig gewond.
Daar was glo ’n gat in die draad geknip waardeur die krokodille ontsnap het.
’n Jong kameelperdbulhet glo op hulle afgestorm en hulle geskop en vertrap.
Een sosialemediagebruiker het opgemerk dat “Kathu nou regtig ’n plaas word”. Ander het opgemerk dat Varkie sommer geslag moes word.
’n Regter het in 2022 die opskorting van stiergevegte beveel, maar die hooggeregshof het die besluit teruggetrek.
Ongeveer twee maande later, het Tommy en Ester Koekemoer van Pumela ’n natgereënde en moeë hond langs die N2 tussen Ifafa en Mtwalume, 60…
Pietermaritzburg en omgewing in KwaZulu-Natal is deur 'n aardbewing geskud.
Die Suider-Afrikaanse Stigting vir die Bewaring van Kusvoëls het bevestig dat hondebyte die bedreigde voëls se dood veroorsaak het.