Verdagte (66) in hegtenis vir bestialiteit
Ooggetuies het die voorval by die polisie aangemeld.
Nuus en stories oor diere, natuur en troeteldiere.
Ooggetuies het die voorval by die polisie aangemeld.
Volgens konst. Busi Mthethwa, polisiewoordvoerder, het owerhede aanvanklik geglo Mgomezulu is doodgesteek, totdat hulle die CCTV-beeldmateriaal onder oë gekry het.
Die eienaar het na bewering in 2021 laas die erf probeer beveilig deur slotte en heinings aan te bring.
Na bewering is vyf huise in Susan- en Elandstraat geteiken.
Beeldmateriaal wys hoe die twee perde teen die verkeer in hardloop en deur polisielede gevolg word.
Dit sal egter vir hulle moeiliker wees om te swem, aangesien hulle sterte as ’n aandrywer gebruik word.
Luiperds is glo bekend daarvoor dat hulle op ’n gereelde basis ystervarke vang.
Vulpro sê elke klein poging tel om die aarde se biodiversiteit te bewaar.
Rekords wat deur die geheime diens vrygestel is, het gewys agente is gewaarsku om die Duitse herdershond “baie spasie te gee”.
Die nuwe groen anakonda-spesie wat gevind is, is 7.5 meter lank en weeg tot 500 kg.