Bobby van Jaarsveld waarsku ouers ná seun byna sig verloor
Die gewilde Suid-Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld waarsku ouers teen lasers op sosiale media nadat sy seun byna sy sig verloor het nadat ’n…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
Die gewilde Suid-Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld waarsku ouers teen lasers op sosiale media nadat sy seun byna sy sig verloor het nadat ’n…
GAUTENG. – Drie amptenare van die nasionale gesondheidsdepartement is vandag (Maandag) elkeen op borgtog van R10 000 vrygelaat, nadat hulle op aanklagte van bedrog…
THAILAND. – Charl Senekal (38), ’n Suid-Afrikaner wat die afgelope 10 jaar saam met sy vrou Nadine, in Thailand woon, veg tans om sy…
RSV (respiratoriese sinsitiale virus) is ’n algemene virus wat meeste kinders een of ander tyd kry. By ouer kinders en volwassenes lyk dit soos…
Nege verskaffers van sanitêre doekies word deur die nasionale verbruikerskommissie ondersoek, nadat die Universiteit van die Vrystaat kommerwekkende bevindings gemaak het. Die prioriteitsondersoek sluit…
WES-KAAP. – Ouers word gewaarsku om hulle kinders noukeurig dop te hou nadat ‘n bevestigde geval van breinvliesontsteking onlangs by ’n skool in Durbanville…
’n Studie deur die Universiteit van die Vrystaat toon dat menstruasieprodukte wat in Suid-Afrika verkoop word, hormoonontwrigtende chemikalieë bevat, selfs dié wat as “vry…
AfriForum het ’n dagvaarding aan president Cyril Ramaphosa en die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, beteken as deel van sy hofstryd teen die…
GAUTENG – Die Gautengse departement van gesondheid het bevestig dat 11 344 epilepsie-verwante noodgevalle die afgelope 12 maande in die provinsie aangeteken is. Die…
INTERNASIONAAL. – Die Nipah-virus het ’n seldsame, maar ernstige siekte tot gevolg wat van diere, veral vrugtevlermuise en soms varke, na mense oorgedra kan…