Sommige Slimsy Squash-produkte oor moontlike gesondheidsrisiko’s herroep
Die nasionale verbruikerskommissie (NVK) het sekere Slimsy Squash-produkte herroep weens moontlike gesondheidsrisiko’s wat deur die opbou van gas veroorsaak kan word. Die NVK sê…