Polisie ondersoek brandstigting ná brand by Paarl-hospitaal – verdagte in aanhouding
WES-KAAP. – Paarl-speurders ondersoek ’n saak van brandstigting ná ’n brand wat Dinsdag omstreeks 11:00 by die Paarl-hospitaal uitgebreek het. ’n 35-jarige man is…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
WES-KAAP. – Paarl-speurders ondersoek ’n saak van brandstigting ná ’n brand wat Dinsdag omstreeks 11:00 by die Paarl-hospitaal uitgebreek het. ’n 35-jarige man is…
GAUTENG. – ’n Mediese noodgeval by die East Rand Mall het Maandagaand byna in ’n tragedie ontaard, was dit nie vir vinnige optrede deur…
WES-KAAP. – Gesondheidsprotokolle is Maandag in Kaapstad geaktiveer nadat sommige passasiers aan boord van die Regent Seven Seas Voyager, ’n luukse passasierskip in die…
INDIë. – Gesondheidsowerhede in Indië het onlangs ’n uitbraak van die Nipah-virus in die Wes-Bengale-staat bevestig. Die virus, wat van vrugtevlermuise en diere soos…
GAUTENG. – Roland Janse van Rensburg (5) is in die Life Suikerbosrand-hospitaal in Heidelberg opgeneem nadat hy ernstig beseer is toe hy op ’n…
GAUTENG. – Die DA het die Gautengse departement van gesondheid gekritiseer omdat dit na verwagting R725 miljoen in die 2025/26-boekjaar onbestee sal laat, ondanks…
WES-KAAP. – Hospitale in die Wes-Kaap gaan gebuk onder ‘n groot aantal pasiënte wat weens geweld mediese hulp benodig. Memory Booysens, DA-woordvoerder vir gesondheid…
GAUTENG. – Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria het op 17 Januarie die eerste krioablasieprosedure in Suid-Afrika se openbare gesondheidsorgsektor suksesvol uitgevoer, wat die…
GAUTENG. – Christenne Meyer (23) is op 5 Januarie oorlede, nadat sy glo komplikasies ontwikkel het ná ’n tuisgeboorte. Met ‘n paar weke oue…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte Reguleringsowerheid (Sahpra) waarsku teen gesondheidsaanvullingsprodukte vir kinders wat sinkpikolinaat en/of selenium bevat. Dié bestanddele is nie vir kinders onder…